Rugsteun Maart 2020

rugsteun-featured

Rugsteunversoeke vir Maart 2020

 

1) Margie (083 259 0056) was die heel eersterugsteunaksie werksoeker. Sy het gedurende 2019jaar op kontrak by ‘n apteek gewerk. Sy soek nouweer ‘n voltyds of tydelik werk in 2020.  Sy is rekenaarvaardig, gesond en het haar eie vervoer.Haar epos adres is holtmargie@gmail.com en ‘n volledige CV is beskikbaar.

 

2) Ockert Smith (selno 076 335 1213 en epos adres: ockerts200@gmail.com) is ‘n skrynwerker, kabinetmaker en winkelinrigter (shopfitter). Hy is dringend op soek na werk en ‘n volledige CV is beskikbaar.

 

3) Amélia Smit is dringend opsoek na werk en ‘n CV is beskikbaar. Sy het gewerk as winkelbestuurderes, algemene kantoorwerk by ‘n assuransiemaatskappy, uitgebreide ondervinding in Mining and Industrial Training and Certification Mpumalanga waar sygewerk het tot Januarie 2019. Laasjaar het sy haareie tuinuitlegbesigheid bestuur in Nelspruit. Sy is terug in Pretoria en haar kontakbesonderhede is:

Selfoonno: 065 878 6217 en Eposadres: moonvla@gmail.com

 

4) Johanna Smit is dringend opsoek na werk. Sy het PA, admin en sekretariële ondervinding. Haarkontakbesonderhede is: 072 457 5854 en epos adressmitjs027@gmail.com


Rugsteunaanbieding vir Maart

Ons het ‘n pos by my maatskappy beskikbaar vir ‘n bemarker.

 

We are looking for a confident, vibrant and dynamic sales rep to join our team in a consulting company. The successful candidate must be an outspoken individual with excellent interpersonal skills and take pride in how they look and present themselves. They must have a basic knowledge of human resources and labour law and have excellent selling abilities. Responsibilities include tele sales, in the field marketing and networking.

Qualifications and Skills
Direct sales : 1 to 2 years.
Must have matric. (relevant post matric qualification will be an advantage
Must be fluent in English and Afrikaans.
Must be able to work with a smartphone
Must have valid driver’s license.
NB!!! MUST HAVE OWN TRANSPORT- NON-NEGOTIABLE REQUIREMENT.

Salary:
Commission based.
recruitment@keystonehumancapital.co.za

 

Deon Louw

0742909286


Vrywaring:  Rugsteunaksie.

NG Gemeente Skuilkrans (die gemeente) behou die reg voor om versoeke van werksoekers en werkgewers te aanvaar of te weier.

Die gemeente lewer ‘n diens aan ons gemeentelede wat werk soek en werksaansoeke en – ‑aanbiedings word op die forums wat Rugsteunaksie gebruik, geadverteer.  Die gemeente is egter nie verantwoordelik vir enige misleidende inligting of aansprake wat gemaak word deur werksoekers of potensiële werkgewers in hulle aansoeke of werkaanbiedings nie.

Rugsteunaksie bring slegs die aansoeker en ‘n potensiële werkverskaffer bymekaar en die partye onderhandel daarna met mekaar sonder verdere insette deur die gemeente.  Daar word egter van die standpunt uitgegaan dat werkverskaffers hulle eie prosedures en ander keuringsvereistes het en dat hulle kandidate daaraan sal onderwerp om hulle geskiktheid al dan nie te bepaal.