Getuienismaand

Ons is so bevoorreg om God se geskenk vir ons gemeenskap te wees! Kom ons loop die pad saam hierdie Meimaand/Getuienismaand. Ons dink en praat saam oor die Saligsprekinge (Matt.5). Moenie een erediens of uitreikgeleentheid misloop nie!

Hier onder is al die uitreikprojekte wat ons gemeente ondersteun. Vul gerus ‘n geloofsoffer vormpie in as jy op enige manier betrokke wil raak en stuur dit na finans@skuilkrans.co.za

Advertisements

Terugvoer...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s